VEROOTMOEDIGING

Deur : Skriba  /  June 9th, 2013

In ons stilword voor die Here, dink ons aan die Halleluja lied:  “Doen slegs u wil ……….. U die Pottebakker, ek die klei, vorm my en maak my soos U my wil hê, o Heer!”  2 Kor 6:16  “Ek sal onder hulle woon en wandel, en Ek sal hulle God wees en hulle sal my volk wees.”

In die Nuus