VERVOLGDE KERK

Deur : Skriba  /  March 15th, 2012

By vandag se datum sê Geopende Deure:  “Ongeletterdheid in Bangladesj is vir talle gelowiges in landelike dorpies ‘n remskoen in hul soeke om die Here beter te leer ken.  Bid asb dat die meer as 100 geletterdheidsklasse wat in 2012 aangebied sal word, gelowiges sal help om lesse beter te verstaan en God se wil te ken.”  Jes 60:2 ” …… maar oor jou gee die Here lig, oor jou verskyn sy magtige teenwoordigheid.”

In die Nuus