VERVOLGDE KERK

Deur : Skriba  /  December 4th, 2014

Ons fokus op Indië, 1,33 biljoen mense, verdeel in mensegroepe van hoër en laer klasse. Van hulle is slegs 2,4% Christene en tussen hulle woon die armstes van armes in die wêreld. Goeie nuus is dat die vervolging van die 1990’s die kerk gesuiwer het, groter eenheid tussen gelowiges gebring het en die kerk van Jesus op die voorgrond gebring het. Loof God vir die dinamiese gety van groei en bid vir standvastigheid in geloof.

“Loof die Here! Roep Hom aan! Maak aan al die nasies bekend wat Hy gedoen het” Ps 105:1

In die Nuus