VERVOLGDE KERK NR 2 IRAN

Deur : Skriba  /  November 17th, 2011

Die inheemse kerk bly aan groei, hulle vra Bybels.  Tydens die eerste helfte van 2010 is honderde Bybels gekonfiskeer en verbrand.  Die doodstraf wag vir Moslems wat hul tot die Christendom bekeer.  Bid vir die veilige verspreiding van Bybels en dat gelowiges sal volhard te midde van vervolging.  “Geseënd is die wat vervolg word ……”  Matt 5:10 & 11

In die Nuus