VERVOLGDE KERK: SOMALIë (NO 4)

Deur : Skriba  /  December 8th, 2011

Die situasie vir Christene in Somalië het versleg.  Christene is gemartel en doodgemaak.  Militante Islamiete is besig om die Christelike geloof planmatig uit die land te werk.  Bid asb vir die gelowiges in Somalië, vra vir hul beskerming, dat hul geestelik sal groei, vol van die geestelike krag van die Heilige Gees sal wees en dat hul steeds die evangelie sal verkondig.  Bid ook vir die bekering van geharde Moslems.  2 Kron 14:11 (Asa bid) “Here, U is ons God; moenie dat ‘n mens teen U seëvier nie!”.

In die Nuus