VERVOLGDE KERKE.

Deur : Skriba  /  September 18th, 2014

Op die sendingakker by die gebedsweek is daar skrikwekkende inligting gegee oor die vervolging van gelowiges. Eerder om ons stemme te voeg by die “geroep teen die sonde” (Gen 18:20 teen Sodom en Gomorra) wil ons bid dat die vervolgers tot inkeer sal kom en tot geloof in Jesus Christus wat regeer. Bid dat gelowiges met krag toegerus sal wees om staande te bly in die verskriklike lyding wat hulle deurgaan.

In die Nuus