VOOR PINKSTERFEES

Deur : Skriba  /  May 26th, 2012

Kom, Skepper-Gees, skenk ons u krag,

vul ons met moed vir elke dag.

Ook wanneer pyn en sorge knaag,

sal ons met ywer werk en waag.

 

U, Skepper-Gees, kom by ons bly,

dring ons om ons aan God te wy.

Leer U ons om met hoop te sug,

ons oë op ons Heer te rig.         

Lied 433 verse 3 & 4

In die Nuus