VOORBEREIDING VIR PINKSTER

Deur : Skriba  /  May 16th, 2012

Ek kan my voorstel dat almal wat voorberei om die boodskap van Jesus in hierdie Pinkstertyd te bring, dit doen in afhanklikheid van God die Vader.  Kom ons bid vir almal wat dié Pinkster preek die toerusting van die Heilige Gees toe.  ” ………. ons is dienaars van Christus en bestuurders aan wie die geheimenisse van God toevertrou is.  Van ‘n bestuurder word immers verwag dat hy betroubaar moet wees.”   1 Kor 4:1 & 2

In die Nuus