Vrydag: Geestelike Leiers

Deur : Skriba  /  July 31st, 2015

“Ek het die beker uit die hand van die Here gevat ..” Jer 25:17. Ons geestelike leiers is geroep om die “beker” aan te gee na die gemeente en ander buite die gemeente. Kom ons bid vir hulle dat hulle getrou sal wees aan die roeping en duidelik sal leer en lei.

In die Nuus