Vrydag: Geestelike leiers
Deur : Skriba / October 2nd, 2015
Skakel asb een van ons geestelike leiers vandag en sê dat u vandag vir hom/haar bid. Ef 6:19 “Bid ook vir my dat wanneer ek preek, God my die woorde sal gee dat ek die geheimenisse van die evangelie met vrymoedigheid bekend kan maak.” Jer 3:15 “Ek sal vir julle herders gee na my hart, en hulle sal julle verstandig en met insig lei”