Vrydag: Geestelike leiers
Deur : Skriba / November 19th, 2015
“Ek het vir jou gesê wat jy moet sê en jou beskerm in die skadu- wee van my hand …… “ Bid dat ons geestelike leiers hierdie toesegging in Jes. 51:16 persoonlik sal ervaar.