WAARNEMINGSLYS: SOMALIë (4)

Deur : Skriba  /  May 10th, 2012

Die hongersnood in Somalië het talle mense gedwing om te vlug.  Maar Christene staar nie slegs hongersnood in die gesig nie, maar ook geweld deur Islamitiese militante groepe.  Ons bid: Vader, U is God vir dié in nood, gee hulle elke dag hul daaglikse brood –  soos die Here Jesus ons leer bid het.

In die Nuus