WEEK VAN GEBED 1 – 7 SEPT
Deur : Skriba / September 3rd, 2014
Die Week van Gebed word interkerklik gereël en die gebedskamer is ingerig by die Marthasaal. Kom ons bid dat die Here met sy Gees gelowiges in Wellington sal aanvuur om sy wil te soek, te doen wat Hy vra en uit dankbaarheid vir hulle in nood sal sorg. “Daarom hou moed, manne! Ek vertrou op God dat alles netso sal gebeur soos Hy vir my gesê het.” Hand 27:25