WERKLOSE / MOEDELOSE MENSE

Deur : Skriba  /  February 6th, 2013

Moedeloosheid kom vanself.  “Moed laat ‘n mens sy lyding dra; as hy moed verloor het, kan niemand hom dit weer gee nie” sê die wyse Spreukeboek (Spr 18:14).  Kom ons bid dat die Here self moed sal bewerk by werkloses en ons as gelowiges gebruik waar ons ‘n verskil kan maak.  “Die Naam van die Here is ‘n sterk vesting; die regverdige vind daar skuiling.”  Spr 18:10

In die Nuus