WILDSFEES 2014

Deur : Skriba  /  July 30th, 2014

Die Wildsfees gaan oor  fondse vir die NG gemeente in Middel-burg, maar ook oor die verhouding tussen die twee gemeentes.  Wellington-Oos is ‘n instrument in die hand van die Here om Middelburg te help om hul produkte van die hand te sit.  Bid asb vir sukses met die 2014 poging op 2 Augustus en dat die twee gemeentes mekaar ook geestelik sal ondersteun.  “God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê en volop kan bydra vir elke goeie werk.”  2 Kor 9:8

In die Nuus