Wildsfees 2015

Deur : Skriba  /  August 12th, 2015

Ons besoekers uit Middelburg kom Donderdag en Vrydag hier aan, kom ons bid vir ’n veilige reis vir elkeen. Bid asseblief dat die verhouding tussen die twee gemeentes sal groei tot geestelike volwassenheid in Christus en inspirasie om dissipels van Jesus te wees. “Hy (Jesus), is die hoof van die liggaam, van die kerk. Hy is die oorsprong daarvan, Hy is die Eerste, die Een wat uit die dood opgestaan het, sodat Hy die eerste plek in die heelal inneem”. Kol 1:18

In die Nuus