Woensdag: Armoede

Deur : Skriba  /  October 20th, 2015

Die Kerk van Christus word in ons land en wyer erken as die bes georganiseerde struktuur om armoede op ge-organiseerde wyse te verlig en ’n verskil in die gemeenskap te maak. Hiervoor het die Kerk toegewyde gelowiges met gewillige hande nodig.  Bid tot die Here, heerser oor alle hulpbronne, om u rol in hierdie verband aan u uit te wys en vra dan dan Hy die hulpbronne sal vrystel (Kyk Hosea 10:12 hierbo).  “Die oë van almal in die sinagoge was op Hom gerig”  Luk. 4:20

In die Nuus