Woensdag: Hindoes bad in Gangesrivier

Deur : Skriba  /  July 29th, 2015

Toegewyde Hindoes glo dat deur in die Ganges te bad hulle skoongemaak word van die sondes van die verlede. Bid vir die beskerming en redding van pelgrims wat uit alle vlakke van die samelewing kom. Vra dat die Here hulle geestelike oë sal open dat hulle sal besef dat Hy, Jesus, die enigste weg, die waarheid en die lewe is.   “Jesus sê vir hom; Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie!”. Joh 14:6

In die Nuus