Woensdag: Skole, einde 3de kwartaal
Deur : Skriba / September 30th, 2015
Dis byna vakansietyd en ons mense ry ver en wyd. Dis fietstoer, uitreik na Nieu-Bethesda en ver kuiers. Kom ons bid vir alle padgebruikers vir veilige reise en vir ons uitreikspanne die beskerming en seën van die Here toe. “Of ek reis en of ek oorbly, U bepaal dit, U is met al my paaie goed bekend”. Ps 139:3