Deur : Skriba  /  August 16th, 2015

SONDAG 16 AUGUSTUS 2015

40 DAE BEGIN

Deuroffer – Jan Kriel Instituut

09:30 Nagmaal     – Ds Ruan du Plooy van Middelburg – 40 Dae tema: Herlewing – Rom 6

09:00 Peuterkerk      – Kleutersorglokaal

09:00 Kleuterkerk     – Jeuglokaal­

09:00 Kinderkerk      – Die Sentrum – Jerusalem is in die moeilikheid

10:00 Kategese

           Tee by Die Sentrum na oggenddiens

18:00 Tienerselgroep (Gr 7 – 12) – Die Sentrum

19:00 Sportdiens – Marnus Havenga

 

In die Nuus