Deur : Skriba  /  June 23rd, 2017

SONDAG 25 JUNIE’2017
BIDDAG VIR MIDDELAFHANKLIKHEID
Offer: CAD Plaaslik

VANDAG SE PROGRAM
09:30 Oggenddiens – Prop Annelet Slazus
(2 Kor 5: 16 – 21) “Laat die wiele rol”
09:30 Peuterkerk
09:30 Kleuterkerk
09:30 Kinderkerk (Almal gaan saam hul ouers groot kerk toe)
10:30 Kategese
18:00 Tienerselgroep
19:00 Aanddiens – Dr Ryk van Velden

In die Nuus