Deur : Skriba / February 19th, 2018
AFKONDIGINGS
SONDAG 18 Februarie 2018
Deuroffer: Zimbabwe/Malawi/Mosambiek
VANDAG SE PROGRAM
LYDENSWEEK 2
09:00 Oggenddiens – Dr Braam Hanekom (Verhoudinge oor grense heen)
10:00 Kategese
18:00 Tienerselgroep
19:00 Aanddiens – Dr Braam Hanekom
(Belang van gemeenskapsforums vir publieke getuienis)
PREEKBEURTE
SONDAG 25 FEBRUARIE 2018
09:00 – Oggenddiens: Dr Eddie Orsmond
19:00 – Aanddiens: Prop Annelet Slazus
(Ek glo in God, die Skepper van die hemel en die aarde)