Deur : Skriba  /  February 23rd, 2018

AFKONDIGINGS

SONDAG 25 FEBRUARIE 2018

Deuroffer: Bediening aan dowes

VANDAG SE PROGRAM:

LYDENSWEEK 3

09:00  Oggenddiens – Dr Eddie Orsmond

19:00  Aanddiens – Prop Annelet Slazus

( Ek glo in God, die Skepper van die hemel en die aarde)

 

PREEKBEURTE

SONDAG 4 MAART 2018

09:00 Doopdiens – Ds Jan Grobbelaar

19:00 Aanddiens – Ds NJ Van As ( Jesus Christus, ons Here)

In die Nuus