Deur : Skriba / March 14th, 2018
SONDAG 11 Maart 2018
LYDENSWEEK 5
09:00:Oggenddiens: Ds NJ Van As
(Joh 3:14-21)
Kategese na oggenddiens
Deuroffer: Gemeentebediening
19:00: Aandnagmaal: Ds Jan Grobbelaar (Luk 1: 26-38)
(Ek glo in Jesus wat ontvang is van die Heilige Gees)
SONDAG – 18 MAART 2018
09:00: Oggenddiens: Ds NJ Van As
(Joh 12: 20-33)
Solis (Martha du Plessis)
19:00: Aanddiens: Ds Jan Grobbelaar
(Ek glo in Jesus wat gely het …)
KOM ONS BID VIR:
SIEKELYS: Gert Engelbrecht (wyk 4), Daan Spamer (wyk 27), SunetteLaubscher se ma(Miemie), Betz Fivas (wyk O/B en Dal), Eliana Steenkamp se ma, Obie Prins se ma, Piet Jacobs (Les Hug A),