Deur : Skriba / March 19th, 2018
SONDAG 18 Maart 2018
LYDENSWEEK 6
09:00:Oggenddiens: Ds NJ Van As
(Joh 12: 20-30)
Solis (Martha du Plessis)
Kategese na oggenddiens
Deuroffer: Noodfonds / Alimentasie
18;00 Tienersel (Wanneer steel jy?)
19:00: Aanddiens: Ds Jan Grobbelaar (Mark 14:43-51)
(Gely het onder Pontius Pilates)
KOM ONS BID VIR:
SIEKELYS: Gert Engelbrecht (wyk 4), Daan Spamer (wyk 27), Sunette Laubscher se ma(Miemie), Betz Fivas (wyk O/B en Dal), Eliana Steenkamp se ma, Obie Prins se ma, Piet Jacobs (Les Hug A), Enid Vorster (06), Carla Malherbe se pa (44) Dan Swart (47) Anna Dames (Sunfield), Hannie Van Rooyen (14)
SONDAG – 25 MAART 2018
09:00: Oggenddiens: Annelet Slazus
19:00: Aanddiens: Ds Jan Grobbelaar