Deur : Skriba / April 30th, 2018
SONDAG 29 APRIL 2018
09:30: Oggenddiens: Ds NJ Van As (Joh 15:1-8)
Geen kategese
Deuroffer: Studentebearbeiding
19:00: Aanddiens: Ds NJ Van As
(Ek glo in die Heilige Gees)
SONDAG – 06 MEI 2018
09:30 Oggenddiens: Ds Jan Grobbelaar
(Joh 15: 9-17)
19:00: Aanddiens: Ds NJ Van As
(Ek glo aan ‘n heilige, algemene, Christelike kerk
KOM ONS BID VIR
SIEKELYS: Hannie Van Rooyen (14) Estie Cronje(32), Ansie Rossouw (22), Suzette Riedel (13), Berta Palvie (43), Poekie Truter (28), Gerrit Bester (30), Marlie Jonker (29), Karin Koch (56), Anna Dames(Sunfield), Jannie Louw (22)Mari Hanekom, Chris Bester (Koster),
MEDELYE:
Heinrich Dornbrack met die afsterwe van sy vader
Ernie Dornbrack met die afsterwe van sy broer
Hentas Kotze met die afsterwe van sy swaer.