Deur : Skriba / June 1st, 2018
SONDAG 15 Julie 2018
09:30 Oggenddiens: Ds Jan Grobbelaar (Mark 6: 14-29)
Deuroffer: ACVV
Geen kategese na erediens
18:00 Geen Tienerselgroep
19:00: Aanddiens: Ds Jan Grobbelaar
KOM ONS BID VIR:
SIEKELYS:
Rida Crous, (Silwerkruin) Ansie Rossouw (22), Andre Mouton (41), Ammie (Dogter van Koerie & Sakkie Van Dyk), Sarie Nolte(10) Hannetjie Steenkamp (41)
MEDELYE:
Sunette Laubscher se moeder is oorlede
Lana Van Niekerk se suster is oorlede
SONDAG – 22 JULIE 2018
09:30 Oggenddiens: Ds Jan Grobbelaar (Efesiërs 2:11-22)
19:00: Aanddiens: Ds Annelet Slazus
Deuroffer: TMB (Toerusting Missionêr)