Deur : Skriba  /  August 27th, 2018

SONDAG 26 Augustus 2018

09:30 Nagmaaldiens: Ds Jan Grobbelaar (Num 6:22-27)
(Priester 2)
Deuroffer: Bybelgenootskap

09:30 Kinderkerk: (Om ander te seën)
Kategese na erediens

18:00 Geen Tienerselgroep a.g.v. tienerkamp

19:00: Aanddiens: Ds NJ van As
(Joh 6:56-69)

SONDAG – 2 SEPTEMBER 2018
09:30 Doopdiens: Ds Jan Grobbelaar
(Matt 13:31-33;44-46)
(Gesalf tot koning)

19:00: Aandnagmaal: Dr Braam Hanekom
(Die rol van die kerk in ‘n
veranderende SA)

KOM ONS BID VIR:

SIEKELYS:
Arthur Van Rooyen(13), Rida Crouse(Silwerkruin) , Celia Steenkamp se broer, Marie Hanekom se broer, Karien
Retief (Alette Berry se dogter) , Ben Bekker se broer, Ansie Rossouw (wyk 21) ,Lynette Hugo se pa, Suzette Henrich

MEDELYE:
Ons harte gaan uit na die volgende
Persone:
Nicoline Stander & Flip Le Ro

In die Nuus