Deur : Skriba / November 10th, 2018
SONDAG 11 November 2018
09:00: Doopdiens: Ds Jan Grobbelaar (Afskeidspreek)
Deuroffer: Arbeidsbediening (Plaaslik)
Kinderkerk vandag saam met familie-erediens
Kategese
18:00 Tienersel
19:00: Aanddiens: Ds NJ Van As (2 Tim 1:7)
(Bevestiging van Kerkraad)
KOM ONS BID VIR:
SIEKELYS
Anne-Marie Tomlinson (16)
WJ Grobbelaar (17)
Barry Gillespie (39)
Ammie Swart (Sakkie & Koerie Van Dyk se dogter)
Anita Le Roux (23)
Rida Crouse (Silwerkruin)
Ansie Rossouw (21)
Maritza Rautenbach (41)
Arthur Van Rooyen(13)
MEDELYE:
Ons harte gaan uit na die
familie
met die afsterwe van
Rita Beukes
MEDELYE:
Ons harte gaan uit na die
familie
met die afsterwe van
Willie Hough
MEDELYE:
Ons harte gaan uit na die
familie
met die afsterwe van
Gerhard Slabber se Pa