Deur : Skriba / December 7th, 2018
SONDAG 16 Desember 2018
09:00 Oggenddiens: Ds NJ van As (Luk3:7-18)
19:00 Aanddiens: Ds NJ van As (Rom 12:9-21)
Deuroffer: Radiokansel
DIE OOIEVAAR HET WEER KOM KUIER IN ONS GEMEENTE!!!
BAIE GELUK AAN DIE VOLGENDE PERSONE MET HUL NUWE BYVOEGING IN DIE GESIN!!!
Pierre & Marda van Rensburg
Melchior & Michelle Frick
MEDELYE:
Aan Eureka Smit & familie met die afsterwe van haar Pa
KOM ONS BID VIR:
SIEKELYS:
Jemona Nel (Jemona Mostert se ma)
Koekie Blom (10)
Mariana Van Dyk (5)
Gunter v.d. Westhuizen se ma
Eunice Gildenhuys se ma
Martin Ackerman (Les Hug)
Ammie Swart (Sakkie & Koerie Van Dyk se dogter)
Anita Le Roux (23)
Ansie Rossouw (21)
Maritza Rautenbach (41)
SONDAG 23 DESEMBER 2018
09:00 Oggenddiens: Ds Annelet Slazus
GEEN AANDDIENS NIE !!!
SONDAG 25 DESEMBER 2018
08:00 KERSDAGDIENS: DS ANNELET SLAZUS
SONDAG 30 DESEMBER 2018
09:00 Oggenddiens: Ds Annelet Slazus
GEEN AANDDIENS NIE !!!
MAANDAG: 31 DESEMBER 2018
MIDDERNAGDIENS BY OOS GEMEENTE OM 23:30