Deur : Skriba / January 18th, 2019
SONDAG 20 Januarie 2019
09:00: Oggenddiens: Ds Annelet Slazus
(Luk 4:16-21)
Deuroffer: Kategese Kampe
Geen Kategese / Geen Tienersel
19:00: Aanddiens: Dr Hennie van Deventer
KOM ONS BID VIR:
SIEKELYS:
Koekie Blom (10)
Mariana Van Dyk (5)
Uleen Viljoen (35)
Sanet du Toit (3)
Ansie Basson (32)
Ria Buckle
Erna Viljoen se ma
Eunice Gildenhuys se ma
MEDELYE:
Ons harte gaan uit na die
familie
met die afsterwe van
Christo Botha
Se pa