Deur : Skriba / January 28th, 2019
SONDAG 03 Februarie 2019
WEEK VAN VERNUWING BEGIN
09:00 Doopdiens: Prof Stephan Joubert
Doen die Jesus – loop; leef die Jesus – lewe
18:00 Tienerselgroep
19:00 Prof Stehan Joubert
Maandag:
17:30 Herfsvreugde kooroefening
19:00 Nuwe lidmate ken mekaar aand
Dinsdag:
07:30 Bybelstudie Konsistorie
17:30 Kix (Gr R-3) Dapper Dissipels
Leraarsbiduur wyke (3,8,14,15)
Woensdag:
10:00 Vreugdediens vergader by Sarembockstr 12
17:30 Tekkies (Gr 4-7) Dapper Dissipels
Donderdag:
18:30 Muurprop (Graad 7-12) “NOT A FAN”
KOM ONS BID VIR:
SIEKELYS:
Koekie Blom (10)
Mariana Van Dyk (5)
Uleen Viljoen (35)
Sanet du Toit (3)
Ansie Basson (32)
Ria Buckle
Erna Viljoen se ma
Eunice Gildenhuys se ma
Manie Jurgens (21)
Jemona Mostert(17)
Sandra Coetzee(42)
MEDELYE:
Ons harte gaan uit na die
familie
met die afsterwe van