Deur : Skriba / February 15th, 2019
SONDAG 17 Februarie 2019
09:00: Oggenddiens: Ds Hans Linde
Deuroffer: Bediening aan dowes
Geen Kategese
19:00 Aanddiens: Ds NJ Van As (Ef 5:6-20)
(Word wakker)
KOM ONS BID VIR:
SIEKELYS:
Essie MacKinnon (35)
Jannie Swart (17)
Elisna Coetzee (18)
Petro Kruger (15)
Marius Smith (2)
Koekie Blom (10)
Mariana Van Dyk (5)
Uleen Viljoen (35)
Ansie Basson (32)
Ria Buckle
Erna Viljoen se ma
Eunice Gildenhuys se ma
Manie Jurgens (21)
Sandra Coetzee(42)
MEDELYE:
Ons harte gaan uit na
Jemona Mostert
met die afsterwe van
haar ma