Deur : Skriba / March 8th, 2019
SONDAG 10 MAART 2019
09:00: Oggenddiens: Ds Dries Volschenk: Madagaskar
Deuroffer: Gemeentebediening
Kategese (Kwartaal afsluiting)
18:00 Tienersel
19:00 Aanddiens: Ds NJ van As (Fil 4:8-9)
(Hoe bly ’n mens positief in negatiewe tye)
KOM ONS BID VIR:
SIEKELYS:
Niel Schoeman (18)
Hennie van Deventer (7)
Arthur van Rhooyen (13)
Dalene Jooste se ma
Johan Nortier (3
Felix van Niekerk (8)
Maritza Rautenbach (OB en dal)
Jannie Swart (17)
Marius Smith (2)
Mariana Van Dyk (5)
Uleen Viljoen (35)
Ria Buckle
GEBOORTE
Baie geluk aan
Monte & Elise Dumond
met hul baba