Deur : Skriba / April 12th, 2019
09:30 OGGENDDIENS
Johannes Monoloog
Prof. Herman Breytenbach
Deuroffer is vanoggend vir die plaaslike Amosbediening.
18:00 Tienersel: Geestelike Dissiplines…wat is dit?
19:00 AANDDIENS
Passiespel Sunfield
VANDAG:
Kleuterkerk (2-5jr) in die Jeuglokaal
Kinderkerk (Gr.R-3) in die Sentrum
Kategese na die erediens. Gr.7-10 kom bymekaar in die Kerksaal.
VOORBIDDING
Billy du Toit (Dukes)
Jolanda du Bois (19)
Arthur van Rhooyen (13)
Johan Nortier (3
Maritza Rautenbach
Jannie Swart (17)
Marius Smith (2)
Mariana Van Dyk (5)
Theanita Johnston se pa
Deon Bredenkamp
André Mouton
Uleen Viljoen (35)
Ria Buckle
Johan & Koekie Blom (10)
Joey Olivier (3)