Deur : Skriba  /  May 10th, 2019

09:30 Oggenddiens

Prof Elna Mouton

(Andrew Murray Sentrum)

Ps 23  &  Joh 10:10 & 11

 

VANDAG:  MOEDERSDAG

Kleuterkerk (2-5jr) in die Jeuglokaal

Kinderkerk (Gr.R-3) in die Sentrum

18:00  Jeug@6 in die Sentrum

Deuroffer is vanoggend vir Vrouediens (Gemeente)

 

19:00  Aanddiens

Dr  Ryk van Velden

 

VOORBIDDING

Jolanda du Bois (19)

Arthur van Rhooyen (13)

Johan Nortier (3)

Marius Smith (2)

Mariana Van Dyk (5)

Wilhelm & Annelie Arnold   kleinkind

Suzanne Steenkamp se pa en ma

 

MEDELYE

Ons harte gaan uit na die familie met die

afsterwe van oom Boet Page.

 

In die Nuus