Deur : Skriba / June 20th, 2019
09:30 Oggenddiens Ds Hans Linde
19:00 Aanddiens Dr George Conradie
JUNIE DANKOFFERMAAND
VANDAG
BIDDAG VIR MIDDELAFHANKLIKHEID
Deuroffer is vanoggend vir Ramot
Geen Jeug@6 & Geen Kategese
VOORBIDDING
Joan Schreuder
Jolanda du Bois (19)
Marius Smith (2)
Mariana Van Dyk (5)
Wilhelm & Annelie Arnold kleinkind
Suzanne Steenkamp se pa en ma