Deur : Skriba / July 12th, 2019
SONDAG 21 JULIE
09:30 Oggenddiens: Ds Cornis Botha (Hugenote Hoër se koor tree op)
19:00 Aanddiens: Ds NJ Van As
VANDAG
Deuroffer is vanoggend vir ACVV
Kategese groepe vir Gr. 4-10 na die erediens in kategese lokale. Enige nuwe intrekkers kinders/tieners kan vir Ansa Oosthuizen na die afloop van die diens voor in die kerk kry vir kategese reëlings.
18:00 Jeug@6 in die Sentrum
VOORBIDDING
Jeanette Ingwersen (28)
Marius Smith (2)
Mariana Van Dyk (5)
Nella Kok (Les Hug)
Piet Uys (14)
Hannes Agenbag (13)
Robin Viviers (Sunfield)
Jacob Dampies ( Werker)
Kobus Lotze (15)
Wilhelm & Annelie Arnold kleinkind
Suzanne Steenkamp se pa en ma
MEDELYE
Ons harte gaan uit na die familie
met die afsterwe van
Johan Beer