Deur : Skriba / September 6th, 2019
09:30 Ds Cornis Botha
Hand 2:41-47
“Om mekaar te sien”
19:00 Aandnagmaal
Ds Annelet Slazus
Aan Tafel nagmaal
Deuroffer is vanoggend t.b.v.die Fietstoer wat trap om geld in te samel vir Ma’s vir Wellington. Na die erediens gaan die tieners buite die kerk staan met hulle borgvorms. Neem gerus ’n tydjie en borg ’n geldjie vir een van die tieners om te trap, al is dit net R5.
09:30 Kleuterkerk: (2-5 jariges in die Jeuglokaal)
09:30 Kinderkerk: (Gr. R – Gr. 3 in die Sentrum)
Kategese groepe vir Gr.4-9 na die erediens in jul lokale. Gr. 10 groepe kom bymekaar in die Sentrum
Jeug@6 (5 Woorde om die wêreld te verander)
VOLGENDE SONDAG – 15 SEPTEMBER
09:30 Oggenddiens: Ds Annelet Slazus
19:00 Aanddiens: Ds NJ Van As
VOORBIDDING
Sandra Coetzee (Uitsig)
Edmund O’ Ehley (Patatskloof)
Marius Smith (2)
Mariana Van Dyk (5)
Ria Buckle
Christo & Emmelina Gerber se dogter Ingrid
Wilhelm & Annelie Arnold kleinkind
Jacob Dampies ( Werker)
Sakkie Van Dyk (13)
Boetie Cronje (32)
Myra Sutton (35)
Uleen Viljoen (Spruitrivier)
Christo Pretorius
Ons doen ook voorbidding vir diegene waarvan ons nie bewus is nie.