Deur : Skriba / October 25th, 2019
09:00 Ds NJ Van As
Luk 18:9-14
Net God se genade
19:00 Ds Cornis Botha
Joël 2: 28-32
VANDAG : Hervormings Sondag
Deuroffer is vanoggend t.b.v. NORSA
09:00 Kleuterkerk: (2-5 jariges in die Jeuglokaal)
09:00 Kinderkerk: (Gr. R – Gr. 3 in die Sentrum)
Kategese groepe vir Gr.4-9 na die erediens in jul lokale.
18:00 Jeug@6
VOORBIDDING
Edmund O’ Ehley (Patatskloof)
Marius Smith (2)
Mariana Van Dyk (5)
Wilhelm & Annelie Arnold kleinkind
Johan Nortier (03)
Daan Spamer (27)
Jacob Dampies ( Werker)
Sona Johnston (28)
Helmien Van der Merwe (46)
Deon Van der Spuy (16)
Eleena Janse van Rensburg (18)
Corrie Visser (8)
Beatrice Von Wielligh (31)
VOLGENDE SONDAG
09:00 Oggenddiens: Ds Cornis Botha
19:00 Aanddiens: Ds NJ Van As