Deur : Skriba  /  November 1st, 2019

 

09:00

Ds Cornis Botha

2 Tess 1:1-12

 

19:00

Ds NJ Van As

Luk 8:40-56

Om te glo….

 

VANDAG : DOOPDIENS

Deuroffer is vanoggend t.b.v. Silwerkruin

09:00 Kleuterkerk: (2-5 jariges in die Jeuglokaal)

09:00 Kinderkerk: (Gr. R – Gr. 3 in die Sentrum)

Kategese groepe vir Gr.4-9 na die erediens in jul lokale.

18:00 Jeug@6 

VOORBIDDING

Edmund O’ Ehley (Patatskloof)

Marius Smith (2)

Mariana Van Dyk  (5)

Arnold kleinkind (Mia Coetzee)

Johan Nortier (03)

Daan Spamer (27)

Jacob Dampies ( Werker)

Arthur Van Rooyen (13)

Sona Johnston (28)

Helmien  Van der Merwe (46)

Deon Van der Spuy (16)

Eleena Janse van Rensburg (18)

Corrie Visser (8)

Beatrice Von Wielligh (31)

 

MEDELYE

Ons harte gaan uit na Anjoh Spamer  met die afsterwe van haar man Daan Spamer

In die Nuus