Deur : Skriba / November 8th, 2019
09:00 Ds NJ Van As
1 Tim 3:1-13
19:00 Ds Cornis Botha
Aandnagmaal
Haggai 1-2: 9
VANDAG:
BEVESTIGING VAN KERKRAAD
Deuroffer : Arbeidsbediening (Plaaslik)
09:00 Kleuterkerk: (2-5 jariges in die Jeuglokaal)
09:00 Kinderkerk: (Gr. R – Gr. 3 in die Sentrum)
Kategese groepe vir Gr.4-10 na die erediens in jul lokale.
18:00 Jeug@6 Praise&Worship
VOORBIDDING
Edmund O’ Ehley (Patatskloof)
Marius Smith (2)
Mariana Van Dyk (5)
Johan Nortier (03)
Jacob Dampies ( Werker)
Arthur Van Rooyen (13)
Sona Johnston (28)
Helmien Van der Merwe (46)
Deon Van der Spuy (16)
Eleena Janse van Rensburg (18)
Corrie Visser (8)
MEDELYE
Ons harte gaan uit na Cawilmie Lemmer met die afsterwe van haar man Tinnie
MEDELYE
Ons harte gaan uit na die Arnold en die Coetzee familie met die afsterwe van Mia Coetzee
VOLGENDE SONDAG 17 NOVEMBER
09:00 Oggenddiens: Ds Cornis Botha
19:00 Kerssangdiens Noord: Geen Aanddiens by ons