Deur : Skriba  /  November 15th, 2019

09:00  Ds Cornis Botha

Numeri 21:4-9

 

19:00  Kerssangdiens  Noord

Geen aanddiens

 

VANDAG: BIDDAG VIR BESKERMINGSDIENSTE

Deuroffer is vanoggend t.b.v. Kategese kampe.

 

VOLGENDE SONDAG 24 NOVEMBER

  09:00 Oggenddiens:  Ds NJ Van As (1 Tim 4:12) Belydenis van Geloof

 19:00  Gesamentlike kerssangdiens by Moedergemeente 

               GEEN AANDDIENS BY ONS

 

VOORBIDDING

Edmund O’ Ehley (Patatskloof)

Mariana Van Dyk  (5)

Johan Nortier (03)

Jacob Dampies ( Werker)

Arthur Van Rooyen (13)

Sona Johnston (28)

Deon Van der Spuy (16)

Eleena Janse van Rensburg (18)

Corrie Visser (8)

Marlize Janse van Rensburg (18)

 

MEDELYE

Ons harte gaan uit na die familie met die afsterwe van Marius Smith.

GEBORE:

Baie geluk aan CoIin en Nicole Rautenbach met die geboorte van hul baba dogtertjie

In die Nuus