Deur : Skriba  /  December 6th, 2019

8 DESEMBER 2019  AFKONDIGINGS

09:00  Ds NJ Van As (Jona)

19:00  Kersliedpiekniek in die saal en vierkant

 

VOLGENDE SONDAG 15 Desember

09:00 Oggenddiens: Ds Cornis Botha

19:00 Geen Aanddiens

 

VOORBIDDING

Edmund O’ Ehley (Patatskloof)

Mariana Van Dyk  (5)

Jacob Dampies ( Werker)

Deon Van der Spuy (16)

Ronel van wyk (09)

Cillla Heymans

 

MEDELYE

Ons harte gaan uit na Dalene Jooste met die afsterwe van haar moeder.

 

In die Nuus