Deur : Skriba / December 13th, 2019
15 DESEMBER 2019 AFKONDIGINGS
09:00 Oggenddiens Ds Cornis Botha
19:00 Geen aanddiens
Offer: Getuienis (VKO)
VOLGENDE SONDAG 22 Desember
09:00 Oggenddiens: Ds Cornis Botha
19:00 Geen Aanddiens
Offer: Radiokansel
VOORBIDDING
Edmund O’ Ehley (Patatskloof)
Mariana Van Dyk (5)
Jacob Dampies ( Werker)
Deon Van der Spuy (16)
Ronel Van wyk (09)
Cilla Heymans
MEDELYE
Ons harte gaan uit na Koerie Van Dyk en familie met die afsterwe van hul geliefde Ammie.