Deur : Skriba  /  January 24th, 2020

09:00  Dr Ryk Van Velden

            (Ontvangs van emiritaat)

19:00  Ds Cornis Botha

 

VANDAG

Geen Kategese/Kinderkerk

Sin Offer: Hospitaalbearbeiding

 

VOLGENDE SONDAG: 2 FEBRUARIE 2020

 09:00    Oggenddiens: Ds Jaco Strydom (Week van vernuwing)

 19:00  Aanddiens tot en met Dinsdagaand : Ds Jaco Strydom

 

VOORBIDDING

Edmund O’ Ehley (Patatskloof)

Jacob Dampies ( Werker)

Gert  Smith se dogter

Nellie Fick se  suster

Marius Mostert

Johan Louw

Carine Retief

Deon Van der Spuy

MEDELYE

Ons harte gaan uit na die Burger familie met die afsterwe van tannie Paula Burger

 

In die Nuus