Deur : Skriba / February 21st, 2020
09:00 Ds NJ Van As (Gekoppel deur gebed)
Mat 6:5-15
19:00 Ds NJ Van As
Num 13: 26-33
VANDAG: LYDENSWEEK 1
Offer: Kinderkerk
Geen Kategese
VOORBIDDING
Edmund O’ Ehley (Patatskloof)
Jacob Dampies ( Werker)
Gert Smith se dogter (7)
Nellie Fick se suster (38)
Bekker Van Niekerk (jnr)
Mariana Van Dyk (5)
Retha De Jager
Carine Retief (5)
Marius Mostert (1Noord)
Edward Jones
Koos Hugo (1)
Joan Schreuder (13)
Marguerite Liebenberg (27)
Roudiens : Adri de Villiers Vrydag 28 Feb om 11:00 te Sunfield