Deur : Skriba / February 28th, 2020
09:00 Ds NJ Van As (Gekoppel deur sy woord)
2 Tim 3:14-17
19:00 Ds Cornis Botha
Mat 4:1-11
VANDAG: DOOPDIENS / LYDENSWEEK 2
Sinoffer: Arbeidsbediening
Kategese
VOORBIDDING
Edmund O’ Ehley (Patatskloof)
Jacob Dampies ( Werker)
Gert Smith se dogter (7)
Nellie Fick se suster (38)
Bekker Van Niekerk (jnr)
Mariana Van Dyk (5)
Retha De Jager
Carine Retief (5)
Edward Jones
Joan Schreuder (13)
Marguerite Liebenberg (27)
Biggy Kohler
Anneke Hauptfleisch (30)
MEDELYE
Ons harte gaan uit na die Nel familie met die afsterwe van Johan Nel