Deur : Skriba / March 5th, 2020
09:00 Gustav Kross (INcontext International)
19:00 Gebedsstasies
VANDAG: LYDENSWEEK 3
Sinoffer: Zimbabwe, Malawi, Mosambiek
Kategese
SONDAG: 15 MAART 2020
09:00 Oggenddiens: Ds NJ van As (Kinderdiens)
18:00 Aandnagmaal: By Andrew Murray Sentrum se Kapel
VOORBIDDING
Edmund O’ Ehley (Patatskloof)
Jacob Dampies ( Werker)
Gert Smith se dogter (7)
Nellie Fick se suster (38)
Bekker Van Niekerk (jnr)
Edward Jones
Joan Schreuder (13)
Marguerite Liebenberg (27)
Anneke Hauptfleisch (30)
Amelia Delport se pa en ma
Mariana Van Dyk (5)