Auto Draft
Deur : Skriba / January 18th, 2013
09:00 Oggenddiens – Ds Jan Grobbelaar
09:00 Peuterkerk – Kleutersorglokaal – Hier is ek!
09:00 Kleuterkerk – Jeuglokaal – Verkleurmannetjies
09:00 Kinderkerk – Die Sentrum – Jesus, ons Eregas
10:00 Kategese begin – Gesamentlike opening in die kerk
Tee by Die Sentrum na oggenddiens
18:00 Tienerselgroep (Gr 7 – 12) – Die Sentrum
19:00 Aanddiens – Ds Jan Grobbelaar